Patrollies en CCTV-monitering
Rapporteer asseblief verdagte aktiwiteite per telefoon of WhatsApp aan die beheerkamer by 060 972 2160.
Inwoners van St Monica’s verskaf veiligheidspatrollies en monitor die kringtelevisiekameras 24/7. Die OHEV het videomonitors, tweerigtingradio’s, baadjies en ander toerusting verskaf.
Agter, van links: Tarryn August, Nico Degenaar, Anwar Sylvester, toesighouers Warren Potberg en Dominic Hill, en Paul Riley (OHEV kommittee). Voor: Fernando Louw, Henry Addison, Maxwell Petersen, Roland Pienaar en Adrian Pretorius. Foto: Michelle McCann.
Ontmoet ons patrolleerders
Dit is die inwoners van St Monica’s wat die dorpie patrolleer. Behalwe dat hulle ‘n sigbare afskrikmiddel is en verdagte aktiwiteit rapporteer, help hulle geweldig deur waterlekkasies, gesnyde heinings, stukkende straatligte en meer aan te meld.




Fotos: Michelle McCann.
